Verwoeste Hart
Die lewe is hard
Net nog ’n klap
Sonder ’n plak
Die lewe is ’n spel
Ek kan nie meer tel
Jy weet maar te wel
Die aanspraak is fel
Hoe nou gemaak
Môre is nog in die waak
Is dit nog ’n hou teen die kaak
Of gaan ons dinge uitpraat